SOUTH
AFRICAN PLANT VARIETY JOURNAL The South
African Plant Variety Journal is published quarterly by: Directorate: Genetic Resources Department of Agriculture PO Box 25322 GEZINA 0031 Publication of information in the
South African Plant Variety Journal does not serve as a substitute for the
publication of information in the Government Gazette, as required by the Plant
Breeders' Rights Act and the Plant Improvement Act and their attendant
regulations. It is intended to satisfy
the requirements of the International Union for the Protection of New Plant
Varieties (UPOV) and to facilitate the activities of other interested parties. SUID-AFRIKAANSE PLANTVARIėTEITSJOERNAAL Die Suid-Afrikaanse Plantvariėteitsjoernaal
word kwartaalliks gepubliseer deur: Direktoraat: Genebronne Departement van Landbou Posbus 25322 GEZINA 0031 Die publikasie van inligting in die Suid-Afrikaanse Plantvariėteitsjoernaal vervang nie inligting in die Staatskoerant soos vereis deur die Wet op Planttelersregte en die Plantverbeteringswet en die bygaande regulasies nie. Dit dien om die vereistes van die Internasionale Unie vir die Beskerming van Nuwe Plantvariėteite (UPOV) na te kom, asook om die aktiwiteite van ander belanghebbendes te vergemaklik.
|
SOUTH AFRICAN PLANT VARIETY JOURNAL SUID-AFRIKAANSE PLANTVARIėTEITSJOERNAAL No 89: January March 2001 Contents/Inhoud PLANT BREEDERS' RIGHTS PLANTTELERSREGTE
|
NATIONAL VARIETY LISTNASIONALE VARIėTEITSLYS
* For attention UPOV authorities/Vir aandag
UPOV-outoriteite NB: The numbering system adopted and the relevant headings are in accordance with those proposed by UPOV for a harmonised system./Die toegepaste nommerstelsel en die betrokke opskrifte is in ooreenstemming met die wat deur UPOV voorgestel is vir 'n geharmonieerde stelsel.
|