SOUTH AFRICAN PLANT VARIETY JOURNAL  No 96

The South African Plant Variety Journal is published quarterly by:

Directorate: Genetic Resources
Department of Agriculture
PO Box 25322
GEZINA
0031

Publication of information in the South African Plant Variety Journal is intended to satisfy the requirements of the International Union for the Protection of New Plant Varieties (UPOV) and to facilitate the activities of other interested parties.  

 SUID-AFRIKAANSE PLANTVARIėTEITSJOERNAAL No 96

Die Suid-Afrikaanse Plantvariėteitsjoernaal word kwartaalliks gepubliseer deur:

 Direktoraat: Genebronne
Departement van Landbou
Posbus 25322
GEZINA
0031  

Die publikasie van inligting in die Suid-Afrikaanse Plantvariėteitsjoernaal dien om die vereistes van die Internasionale Unie vir die Beskerming van Nuwe Plantvariėteite (UPOV) na te kom, asook om die aktiwiteite van ander belanghebbendes te vergemaklik.

SOUTH AFRICAN PLANT VARIETY JOURNAL
SUID-AFRIKAANSE PLANTVARIėTEITSJOERNAAL

No 96: Oktober - Desember 2002
Nr 96:
October - December 2002

 


PLANT BREEDERS' RIGHTS
PLANTTELERSREGTE  

I:

 

Applications
Aansoeke

A.

Applications for protection
Aansoeke om beskerming

II:

Denominations
Benamings

A.

Applications for variety denominations
Aansoeke om variėteitsbenamings

B.

Applications for alteration of a proposed denomination
Aansoeke om wysiging van 'n voorgestelde benaming

C.

Summary of proposed denominations
Samevatting van voorgestelde benamings

III

Withdrawal of applications for protection — Geen  
Terugtrekking van aansoeke om beskerming — None

IV Decisions
Besluite

A.

Grant of Plant Breeders' Rights
Toestaan van Planttelersregte

B.

Refusal of applications for Plant Breeders' Rights
Weiering van aansoeke om Planttelersregte

C.

Grant of provisional protective directions
Toestaan van voorlopige beskermingsbevele

V

Changes in the person of the holder of Plant Breeders' Rights
Veranderinge in die persoon van die houer van Planttelersregte

Changes in the person of the agent of Plant Breeders’ Rights
Veranderinge in die persoon van die agent van Planttelersregte

VI

Termination of protection  
Beėindiging van beskerming 

VII

Diverse information
Diverse inligting


NATIONAL VARIETY LIST
NASIONALE VARIėTEITSLYS

I

Applications
Aansoeke

A.

Applications for inclusion in the Variety List
Aansoek om insluiting in die Variėteitslys

II

Denominations
Benamings

A.

Applications for variety denominations
Aansoeke om variėteitsbenamings

B.

Applications for approval of alterations of denominations
Aansoeke om goedkeuring vir die wysiging van benaming

C.

Summary of proposed denominations
Samevatting van voorgestelde benamings

III

Withdrawal of applications for addition to the Variety List  — Geen 
Onttrekking van aansoeke om insluiting in die Variėteitslys  — None 

IV

Decisions
Besluite

A.

Additions to the Variety List
Toevoegings tot die Variėteitslys

B.

Rejection of applications for addition to the Variety List
Weiering van aansoeke om toevoeging tot die Variėteitslys

C.

Grant of provisional protective directions
Toestaan van voorlopige beskermingsbevel

V

Deletions
Skrappings

A.

Deletions from the Variety List
Skrappings van die Variėteitslys 

VI

Diverse information
Diverse inligting

A.

Table 8
Tabel 8

VII

Address List
Adreslys

* For attention UPOV authorities/Vir aandag UPOV-outoriteite

NB: The numbering system adopted and the relevant headings are in accordance with those proposed by UPOV for a harmonised system./Die toegepaste nommerstelsel en die betrokke opskrifte is in ooreenstemming met die wat deur UPOV voorgestel is vir 'n geharmonieerde stelsel.